Skip to main content

Posts

Showing posts from May 22, 2013

Ietsie afrikaans - My eie borsvoed journey

As iemand anders terug kyk op my lewe sou hulle seker se dat borsvoed die obvious keuse vir my was.   My ma is al amper 30 jaar n La Leche League leidster, en het al vier haar dogters geborsvoed tot ons self gespeen het. Ek het gedrink tot ek amper vyf was since na my nog n sussie gekom het met wie ek my lekker melkies moes deel.   Ons het groot geword tussen borsvoed mammas en daar was niks so cool soos om saam te gaan na n LLL meeting die eerste Woensdag van elke maand nie. In 2010 op die ouderdom van 20 het ek as enkel mamma geboorte gegee aan n pragtige baba dogtertjie Cara-Mia.   En since my ma vir my n Womanly art of breast feeding as persent gegee het by my baby shower, het dinge sommer dadelik baie goed gegaan.   Daar was moeilike dae en rowwe dae.   Huilende en laggende dae. Maar ek het my borsvoed journey baie geniet.   Mense vra so baie hoekom ek borsvoed en hoekom ek so lank aan gehou het.   Aan die begin was my antwoord altyd, omdat dit malkik was, en ek te lui is o