Brag post .... my twee groot girls November 24, 2014 Dit is so n joy om die twee se mamma te wees, hul maak als die moeite werd. Kannie wag tot Dinnique eendag by ons kom bly nie .... sy is so gelukkig hier. Sy en Cara-Mia is beste maaitjies Read more